Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

DA se proaktiewe oplossing vir fiskale krisis geblokkeer in Parlement [KLANK]

# Die DA beweer die ANC gaan sy meerderheid in die komende verkiesing op 29 Mei verloor. Die party sê die ANC en die EFF het gesamentlik die wenslikheid van sy Wetsontwerp op Verantwoordelike Besteding teengestaan,  tydens ‘n sitting van die Parlement se staande komitee oor Finansies. Dit was  ondanks steun daarvoor deur die Nasionale Tesourie en belanghebbendes. Dion George van die DA sê indien die wetsontwerp goedgekeur word, sal dit loon-ongelykhede normaliseer, verligting bied vir laerinkomstewerkers, én onvolhoubare openbare skuld en bestedingstekorte beperk.

ENG GeorgeOnSpendingBill