Skip to content

DA sê Polisieminister Mchunu moet veiligheid vir leerders in skole verbeter [KLANK]

# Die DA sê hy sal ‘n vraag in die parlement aan minister Senzo Mchunu indien oor die stappe wat sy departement geneem het om die veiligheid van leerders te verbeter. Volgens die jongste kwartaalikse misdaadstatistiek is 91 verkragtingsvoorvalle by laer-, hoër- of sekondêre skole aangemeld, waarvan 44 gevalle was waar leerders die misdaad teen ander leerders in skole gepleeg het. Ciska Jordaan van die DA sê die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, moet ook ander departemente by haar benadering insluit om geleenthede vir misbruik te beperk:

ENG CiskaonMchunu