Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

DA sê onmenslike toestande vir lewende hawe op Al Kuwait-skip is onaanvaarbaar [KLANK]

# Die ontstellende toestand waarin 19-duisend beeste op die Al Kuwait-skip vervoer word, is uiters kommerwekkend. Die vaartuig, wat tans in die Kaapstadse hawe vasgemeer is, het die afgelope agt dae van Brasilië af gevaar voordat dit uit nood in die Kaap aangedoen het. Die Dierebeskermingsvereniging se nasionale raad ondersoek die diere se welstand. Noko Masipa van die DA sê hierdie situasie bevestig dat die uitvoer van lewende hawe diere aan haglike omstandighede blootstel:

ENG NokoonCattle