Skip to content

DA sê minister van Hoër Onderwys moet rekenskap gee oor betogings op kampusse [KLANK]

# Die DA doen ʼn beroep op die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Nobuhle Pamela Nkabane, om ʼn plan van aksie aan die Parlement voor te lê om studente se probleme aan te spreek. Studente van verskeie tersiêre kampusse, insluitend Wits en die Universiteit van Kaapstad, betoog omdat hulle weens historiese skuld nie mag registreer nie en ʼn gebrek aan verblyf. Matlhodi Maseko van die DA sê dringende hervormings is by die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente nodig:

ENG MatlhodionStudents