Skip to content

DA sê minister van Gesondheid se reaksie op werkloosheidskrisis is gevoelloos [KLANK]

# Die DA sê die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, ignoreer die feit dat daar duisende werklose dokters en aptekers is. Hulle beskuldig hom dat hy fokus op die Wet op Nasionale Gesondheidsversekering, maar intussen die tekort aan mediese personeel in openbare hospitale verwaarloos. Die DA-lid, Michele Clarke waarsku die NGV vererger die situasie, veral in gebiede soos die Oos-Kaap, waar klinieke moet sluit weens die gebrek aan personeel:

ENG ClarkeOnHealthSector