Skip to content

DA sê minister Cele is onder druk om gespesialiseerde eenhede vir Nelson Mandelabaai te oorweeg [KLANK]

# Die DA in die Oos-Kaap sê sy oproep om die ontplooiing van nasionale gespesialiseerde misdaadbekampingseenhede in die misdaadgeteisterde Nelson Mandelabaai-munisipaliteit, word nou deur die minister van Polisie, Bheki Cele, oorweeg. In Oktober verlede jaar het die party aan Cele geskryf nadat ses mense op een dag wreed vermoor is in vermoedelike bendemoorde. Andrew Whitfield van die DA sê die party het Cele se dringende ingryping gevra om SAPD-gespesialiseerde hulpbronne te ontplooi om die voortslepende moorde te hanteer, spesifiek in die bendegeteisterde noordelike gebiede van Gqeberha:

ENG AndrewonSpecialised