Skip to content

DA sê Johannesburg se begroting bevoordeel nie inwoners [KLANK]

# Die DA in Johannesburg sê die metro se begroting vir 2024/25 wat die raad dié week goedgekeur het, laat inwoners aan die kortste end trek met onrealistiese tariefverhogings.Die begroting van 83,1-miljard-rand gee voorkeur aan infrastruktuurontwikkeling en die versnelling van noodsaaklike dienslewering, en takel energie- en misdaaduitdagings. Belinda Kayer-Echeozonjoku van die DA sê die koalisie in die metro wat deur die ANC en die EFF gelei word, het Johannesburg op sy knieë gedwing:

ENG BelindaonBudget