Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

DA sê Gordhan moet nie belastinggeld aanwend vir ondeurdagte regstappe teen Parlement nie [KLANK]

# Die DA sê die minister van Openbare Ondernemings, Pravin Gordhan, moet nie belastingbetalers se geld aanwend vir regsaksies teen die Parlementêre Portefeuljekomitee oor Openbare Ondernemings nie, want hy het verkies om die besonderhede oor die transaksie tussen die Suid-Afrikaanse Lugdiens en Takatso geheim te hou. ʼn Woordvoerder van die DA, Mimmy Gondwe, het in ʼn vertroulike brief aan die Komitee, gesê Gordhan het gedreig dat indien die komitee die verslag oor beweerde ongerymdhede met die transaksie aanvaar en openbaar maak, die departement die verslag op regshersiening sal neem:

ENG MimmyonGordhan