Skip to content

DA sê Gauteng versuim om 13 947 bome te plant ter versagting van klimaatsveranderingrisiko’s [KLANK]

# Die DA in Gauteng sê die Departement van Landbou en Landelike Ontwikkeling doen nie genoeg om die uitwerking van klimaatsverandering te versag nie. Altesaam 30-duisend bome was veronderstel om gedurende die derde kwartaal van die 2023/24-boekjaar geplant te word. Volgens die departement is daar egter net 16-duisend-en-53 geplant. Die DA-lid, Jade Miller, sê om bome te plant is een van die eenvoudigste en doeltreffendste maniere om klimaatsverandering te bekamp wat kweekhuisgasse veroorsaak:

ENG JadeonTrees