Skip to content

DA sê Gauteng Onderwys het toegegee aan druk om leerdervervoer te herevalueer [KLANK]

# Die Departement van Onderwys in Gauteng het na druk van die DA ingestem om die skoolvervoerbeleid te herevalueer. Die LUR vir Onderwys, Matome Chiloane, erken daar was gebreke in die beleid en wil nou ‘n imbizo hou om verbeterings aan veiligheid te bespreek. Die DA sê hy vra al lank vir strenger veiligheidsmaatreëls en is tevrede met die reaksie. ‘n Woordvoerder van die DA, Sergio Isa Dos Santos, sê hulle gaan nog vrae in die Gautengse Wetgewer ter tafel lê om die tydlyne vir die hersiening te bepaal:

ENG-SergioOnEducation