Skip to content

DA sê daar is R7,5-miljard se siviele eise teen polisie in Oos-Kaap [KLANK]

# Die DA in die Oos-Kaap sê die polisie in die provinsie het 7,5-miljard-rand se uitstaande siviele eise teen sy beamptes. Die provinsiale Departement van Gemeenskapsveiligheid het reeds meer as 47-milljoen-rand se siviele eise in die 2022/2023-boekjaar uitbetaal, wat wissel van onregmatige inhegtenisneming en onwettige soek en beslaglegging, tot aanranding en skietvoorvalle. Bobby Stevenson van die DA sê 15-miljoen-rand is uitbetaal in die eerste vier maande van die 2023/2024-boekjaar:

ENG BobbyonCivilClams