# Die DA in Johannesburg sê hy het met groot kommer kennis geneem van die buitengewone raadsitting wat die stadsbestuurder aangevra het om ‘n nuwe raadspeaker te verkies, ten koste van inwoners en belastingbetalers. Die party sê hy sal nie aandadig wees aan so ‘n vermorsing van geld nie en sal dus nie die vergadering bywoon nie. Die DA-lid, Belinda Kayser-Echeozonjoku, sê die party se standpunt bly duidelik dat die raad moet ontbind word en hulle sal nie die koalisie as wetlik ag terwyl hulle ligsinnig is met belastingbetalers se geld nie:
DA sê daar is geen behoefte aan ‘n buitengewone Johannesburgse raadsitting nie [KLANK]
ENG BelindaonCouncil