# Die DA in Gauteng sê pasiënte kry swaar by die Charlotte Maxeke Johannesburg Hospitaal, omdat operasies uitgestel of gekanselleer word weens ʼn tekort aan narkotiseurs. Volgens Jack Bloom van die party, het die narkose-departement reeds ses maande lank nie ʼn permanente hoof nie en ses poste vir narkotiseurs is nie gevul nie. Hy sê by die ortopediese departement is pasiënte ingelig dat hulle eers in April geopereer kan word:
DA sê Charlotte Maxeke Hospitaal het tekort aan narkotiseurs [KLANK]
ENG JackonAnaesthetic