Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

DA sê Binnelandse Sake het R147-miljoen verkwis op mislukte asiel-agterstandprojek [KLANK]

# Die DA sê die Departement van Binnelandse Sake het meer as 147-miljoen-rand verkwis in die finansiering van die asiel-agterstand-projek met min of geen vordering. Angel Khanyile van die DA sê die ouditeur-generaal het alarm gemaak toe die party in 2020 aangedui het dit sal die departement 68 jaar neem om die agterstand uit te wis. Die Verenigde Nasies het in 2021 147-miljoen-rand aan die departement gegee om die 153-duisend-391 uitstaande asiel-appèlaansoeke af te handel:

ENG AngelonAsylumProject