Skip to content

DA sê BHP-aanbod vir Anglo American is klap in die gesig vir ANC-mynbeleid [KLANK]

# Die DA sê BHP se aanbod om Anglo American te koop, wys hoe die ANC-regering Suid-Afrika se mynbedryf verswak het. Die Australiese mynreus het aangebied om Anglo America teen 740-miljard-rand oor te neem. Anglo American het die aanbod verwerp en beskryf dit as ʼn opportunistiese voorstel wat die maatskappy se waarde heeltemal onderskat. James Lorimer van die DA sê BHP se houding weerspieël hoe mynmaatskappye en mynbeleggers wêreldwyd meen die ANC maak dit uiters moeilik om in die land sake te doen:

ENG JamesonAnglo