Skip to content

DA sê beroep om alle spazawinkels binne 21 dae te registreer is onrealisties [KLANK]

# Die DA sê die beroep deur president Cyril Ramaphosa om alle spazawinkels in Suid-Afrika binne 21 dae by ‘n plaaslike munisipaliteit geregistreer te hê, nadat hulle alle gesondheid- en ander voldoeningsregulasies nagekom het, is onrealisties. Marina van Zyl van die DA sê die geografiese verspreiding en die gebrek aan kapasiteit in plaaslike munisipalteite sal dit baie moeilik maak om die meer as 150-duisend spazawinkels te registreer:

AFR MarinaonRegistered