# Die DA verwelkom die vernuwende ingrypings in die Wes-Kaap wat daarop gemik is om die groei van Klein, Medium en Mikro-ondernemings en werkskepping ‘n hupstoot te gee. Die fonds vir KMMO’s het meer as een-duisend ondernemings ondersteun, en meer as een-duisend nuwe werksgeleenthede geskep. Hierdie inisiatief ondersteun ook tegniese kolleges en munisipale handelsgroeperinge. ‘n Woordvoerder van die DA, Noko Masipa, versoek Nasionale Tesourie om befondsingstoewysings te heroorweeg sodat hierdie suksesvolle programme kan voortgaan en ekonomiese groei in die provinsie te ondersteun:
DA prys Wes-Kaapse se strategiese ingrypings vir KMMO-groei en indiensneming [KLANK]
ENG MasipaOnStrategies