Skip to content

DA-optrede sorg dat eThekwini-amptenare ondersoek word na flater met foutiewe rekeninge [KLANK]

# Die DA in KwaZulu-Natal sê die stadsbestuurder van die eThekwini-munisipaliteit, Musa Mbhele, het onderneem om oplossings te vind vir die flater met foutiewe rekeninge wat nagenoeg 50-duisend inwoners van die stad ontvang het. Die party het die stad versoek om die skandaal te ondersoek wat grootskaalse disfunksie en wanadministrasie van die stad blootgelê het. Mzamo Billy van die DA sê dit is onaanvaarbaar dat die inwoners van eThekwini onder die ANC-EFF-koalisie foutiewe rekeninge ontvang en ander met disfunksionele dienslewering moet klaarkom:

ENG MzamoonBilling