Skip to content

DA onthul kritieke skoolpersoneeltekort [KLANK]

# Die DA sê skole het ‘n kritieke personeeltekort en meer as 31-duisend poste is landwyd vakant. Die party sê saam met die regering se fokus op die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette verontagsaam dit basiese onderwys. Hy staan die wet teen en gee oplossings vir die verbetering van onderwys, infrastruktuur en kurrikulumdiversiteit. Volgens Baxolile Nodada van die DA lei oorvol klaskamers en onvoldoende infrastruktuur tot swak leerderuitkomste, soos bewys deur die 55,3-persent ware matriekslaagsyfer:

ENG NodadaOnShortage