# Die DA in Mpumalanga het kommer uitgespreek nadat Eskom weereens die munisipaliteite eMalahleni, Lekwa en Govan Mbeki uitgewys het as wanbetalende owerhede. Volgens ‘n top-tien-lys wat die kragvoorsiener saamstel, is eMalahleni die munisipaliteit wat die meeste skuld, naamlik 9,9-miljard-rand teen verlede maand. Die DA-lid, James Masango, sê hierdie stelselmatige groei in skuld aan Eskom is skrikwekkend aangesien hierdie munisipaliteite reeds in 2018 onder ‘n finansiële reddingsplan geplaas is:
DA Mpumalanga sê Eskom ontbloot finansiële wanbestuur in drie munisipaliteite [KLANK]
ENG JamesonEskomExposes