Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

DA moedig Gautengse ouers aan om aan beheerliggaamverkiesings deel te neem [KLANK]

# Die DA in Gauteng moedig alle ouers en voogde aan om aan die komende skoolbeheerliggaamverkiesings deel te neem en só te help verseker dat hul kinders toegang tot kwaliteit-onderwys het. Die verkiesings vind van 1 tot 31 Maart plaas. Sergio Isa dos Santos van die DA sê die beheerliggame speel ‘n deurslaggewende rol in die administrasie van skole en toesig oor daaglikse bestuur en help ook met besluite oor belangrike beleid, oor kwessies soos toelating en taalvoorkeur:

ENG SergioOnSGBElections