# Die DA het kommentaar voorgelê oor die voorgestelde blok-uitsluitingsregulasies wat rolspelers sal toelaat om saam tariewe vir gesondheidsdienste, diagnose- en behandelingskodes en gehaltestandaarde vas te stel. Die voorgestelde regulasies wil kwessies, insluitend tariewe, in die privaat gesondheidsektor aanspreek wat as onmededingend beskou word. Michele Clarke van die DA sê hierdie regulasies neem nie die ingewikkeldheid van die probleem in ag soos in die verslag oor die gesondheidsmark uitgewys word nie:
DA maak voorlegging oor voorgestelde bepaling van gesondheidstariewe [KLANK]
ENG MicheleonTariffDetermination