Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

DA-leier wens alle Suid-Afrikaners ‘n geseënde Paasfees toe [KLANK]

# Die DA-leier, John Steenhuisen wens alle Suid-Afrikaners wat praktiserende Christene is ‘n geseënde Paasfees toe, en ‘n vreedsame Paasfees aan diegene wat na hul onderskeie godsdienstige byeenkomste reis. Steenhuisen sê terwyl Christene byeenkom om Paasfees en die wonderwerk van vrede, hoop en vernuwing te vier, vra hy alle Suid-Afrikaners om te bid vir ‘n vreedsame verkiesing in Mei:

ENG JohnonEaster