# Die DA-leier en minister van Landbou, John Steenhuisen, sê hulle verwelkom president Cyril Ramaphosa se erkenning dat ekonomiese groei die vertrekpunt is om talle maatskaplike probleme reg te stel. Hy het in die Parlement gereageer op die president se openingsrede in Kaapstad. Steenhuisen sê hy is bemoedig deur Ramaphosa se verbintenis dat partye in die regering van nasionale eenheid hulle verskille oor die Nasionale Gesondheidsversekering sal uitklaar:
DA-leier Steenhuisen bemoedig dat Ramaphosa verskille oor NGV wil opklaar [KLANK]
ENG SteenhuisenOnNHI