Skip to content

DA kritiseer voorgestelde verdeling van inkomste-konsepwet in Wes-Kaap [KLANK]

# Die DA sê die Wes-Kaapse Begrotingskomitee het gestem teen die 2024 Konsepwet op die Verdeling van Inkomste. Hy is bekommerd oor onvoldoende befondsing om verlede jaar se staatsdiens-salarisverhogings te dek en die drastiese besnoeiing van sleutel voorwaardelike toelae. Die party vra volle befondsing van die salarisverhogings en die beskerming van kritieke voorwaardelike toelae, veral vir kwesbare inwoners. Deidré Baartman van die DA moedig die Nasionale Tesourie aan om die besnoeiings te heroorweeg:

ENG BaartmanOnBudget