Skip to content

DA kritiseer vertragings met voltooiing van Hammanskraal-skoonwaterprojek [SOUND]

# Die DA sê die voortgesette vertragings met die voltooiing van die skoonwaterprojek by Hammanskraal is onaanvaarbaar. Die party is besorg oor die versuim om skoon, veilige drinkwater aan die gemeenskap te lewer, ten spyte van jare se beplanning en beloftes. DA-woordvoerder, Cilliers Brink, versoek die regering om voorrang te gee aan die projek wat onontbeerlik is vir die gesondheid en welstand van inwoners en om amptenare aanspreeklik te hou vir die volgehoue vertragings:

AFR BrinkOnHammanskraalDelays