# Die DA het die inligtingstoer oor die Nasionale Gesondheidsversekering afgemaak as ‘n verkwisting van geld. Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi het die plan aangekondig om met belanghebbers te skakel oor die NGV-wet. Die DA se woordvoerder oor gesondheid, Michele Clarke hou vol die inligtingstoer is ‘n taktiek om steun te werf. Sy eis dat president Cyril Ramaphosa en die Tesourie die NGV se befondsing van 1,3-duisend-miljard-rand moet verduidelik:
DA kritiseer NGV-inligtingstoer as verkwistend [KLANK]
ENG-ClarkeOnNHI