Skip to content

DA kritiseer Gautengse regering oor organisasies sonder winsbejag [KLANK]

# Die DA in Gauteng sê organisasies sonder winsbejag in die provinsie sukkel weens ʼn mislukte beoordelingsproses wat tot befondsingsprobleme lei. Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling het die beoordelingsproses verkeerd hanteer en versuim om goedgekeurde organisasies se subsidies te betaal. Refiloe Nt’sekhe van die DA sê dit beteken baie van die organisasies sal hul deure moet sluit, personeel aflê of bedrywighede inkort:

ENG RefiloeonBotched