Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

DA kritiseer Emfuleni-munisipaliteit vir besteding van meer as R55-miljoen op regsdispuut [KLANK]

# Die DA in Gauteng sê dit is onaanvaarbaar dat die sukkelende Emfuleni-munisipaliteit reuse-bedrae uitgee om één arbeidsdispuut op te los. Die LUR vir Samewerkende Regering en Tradisonele Sake, Mzi Khumalo, het onthul meer as 55-miljoen-rand is op ‘n regsdispuut met ‘n werknemer, Edward Radebe bestee oor onregverdige arbeidspraktyke wat met voordele oor toelae verband hou. Kingsol Chabalala van die DA sê die Emfuleni-belastingbetaler baat absoluut niks by dié uitgawe wat buite beheer is nie:

ENG-ChabalalaOnDispute