# Die DA in die Wes-Kaap vra die LUR vir Plaaslike Regering Anton Bredell om die proses te bespoedig om die Knysna-munisipaliteit onder administrasie te plaas om dit ‘n buitekans te gee om te herstel. Ryan Smith van die DA sê dit is duidelik dat die verwydering van die voormalige burgemeester Aubrey Tsengwa en die verkiesing van die inkomende burgemeester, Thando Matika, bloot die kaarte geskommel het om die belange van die koalisie van korrupsie te beskerm. Hy voeg by dit verontagsaam die behoeftes van Knysna se inwoners totaal:
DA in Wes-Kaap vra LUR vir Plaaslike Regering om Knysna gou onder administrasie te plaas [KLANK]
ENG RyanonKnysna