# Die DA in die Wes-Kaap het premier Alan Winde se verbintenis tot die ontsluiting van geleenthede vir volhoubare ekonomiese groei geprys en beskou dit as noodsaaklik vir die welstand van alle inwoners. Die DA-lid, Gillion Bosman, sê hoewel werkloosheid steeds ‘n kritieke kwessie is, het die provinsiale regering aansienlike vordering gemaak in sy pogings om hierdie uitdagings aan te pak:
DA in Wes-Kaap prys premier Winde se proaktiewe pogings om groei vir almal te bevorder [KLANK]
ENG GilliononGrowth