Skip to content

DA in Tshwane sê voorsiening van skoon water aan inwoners van Hammanskraal kan vertroue in regering herstel [KLANK]

# Die DA in Tshwane sê die projek vir die verskaffing van skoon water uit hulle krane aan die inwoners van Hammanskraal kan moontlik die vertroue in die regering herstel. Themba Fosi van die DA sê dit is duidelik dat Magalies Water gedoen het wat hy moes met sy deel van die ooreenkoms, maar die Stad Tshwane is nog nie reg om die Magalies-Klipdrift-aanlegpakket met die stad se netwerk te verbind nie:

ENG ThembaonWaterProject