# Die DA in Tshwane sê grondeienaars moet kyk of die munisipale waardasie van hul eiendomme akkuraat en regverdig is, en indien nie moet hulle teen 2 Mei beswaar aanteken. Die metro het eiendomswaarde hersien met die doel om eiendomsbelasting te hef, wat op 1 Julie in werking tree. Cilliers Brink van die DA sê besware moet in ag geneem word voordat ʼn finale besluit geneem word:
DA in Tshwane sê grondeienaars moet nuwe eiendomsbelastingtariewe nagaan [KLANK]
AFR CilliersonValuations