Skip to content

DA in Oos-Kaap oorhandig dossier met verslae aan Spesiale Ondersoekeenheid [KLANK]

# Die DA in die Oos-Kaap sê hy het ʼn dossier met verslae aan die Spesiale Ondersoekeenheid oorhandig. Die verslae handel oor vermeende finansiële wanbestuur, inmenging by kontrakte en korrupsie in die provinsiale Departement van Menslike Nedersettings en plaaslike munisipaliteite. Chantel King van die DA sê die verslae fokus op die versuim om meer as 25-miljoen-rand se gesertifiseerde eise in Matatiele en O.R. Tambo te betaal, wat veroorsaak het dat HOP-huisprojekte tot stilstand gekom het:

ENG ChantelonReports