Skip to content

DA in Noordwes sê rioolstorting in Potchefstroom is munisipaliteit se skuld [KLANK]

# Die DA in Noordwes het ‘n dringende vergadering met die burgemeester van die JB Marks-munisipaliteit aangevra om die rioolstorting oor ‘n groot gebied in Potchefstroom te bespreek. Heinricha Hodgson van die DA sê verwaarloosde stormwater-afvoerpype, rioolpyplydings wat nie werk nie en die Bothastaat-pompstasie wat nie behoorlik funksioneer nie, het ernstige risiko’s vir inwoners geskep. Sy sê die munisipaliteit moet onmiddellik optree:

AFR HeinrichaonWidespreadSewage