Skip to content

DA in KZN sê die regering van provinsiale eenheid is nie broos nie [KLANK]

# Die DA in KwaZulu-Natal sê die goedkeuring van verskeie departementele begrotings moet enige sprake weerlê dat die regering van provinsiale eenheid broos is, of dat daar skeurings in leierskap is. Imran Keeka van die party sê die provinsiale regering het pogings van die MK-party en sy EFF-koalisievennoot verhoed wat probeer het om die wettige vloei van geld na provinsiale departemente te keer. Hy sê as hulle geslaag het, sou dienste in die provinsie heeltemal in duie gestort het:

ENG ImranonBlocks