# Die DA in Johannesburg sê hy is bekommerd oor diensleweringuitdagings van die Departement van Gemeenskapsontwikkeling. Die departement se derde kwartaalverslag is by ‘n Artikel 79-gemeenskapsontwikkelings terugverwys en nie alle politieke partye het dit aanvaar nie. Dit is weens teenstrydighede en onreëlmatighede in die verslag. Bongani Nkwanyana van die DA sê talle geriewe wat die departement bestuur is in so ‘n swak toestand dat dit die gevaar loop om totaal te verval:
DA in Joburg bekommerd oor Gemeenskapsontwikkeling se dienslewering [KLANK]
ENG BonganionDepartment