# Die DA waarsku teen erge gevolge na sy mosie om die Johannesburgse stadsraad te ontbind, verwerp is. Die DA se koukusleier in Johannesburg, Belinda Kayser-Echeozonjoku, sê ‘n verdeelde koalisie met steun van verskeie partye, insluitend die EFF, Die Good-party, ATM ActionSA en en die ACDP het besluit om vir Dada Morero as Johannesburg se burgemeester te stem. Sy het die besluit gekritiseer en voer aan dit kom neer op steun vir ‘n nalatenskap van korrupsie en agteruitgang:
DA in Gauteng waarsku oor gevolge na Johannesburgese stadsraad ‘n mosie om te ontbind, verwerp [KLANK]
ENG-Kayser-EcheozonjokuOnMorero