Skip to content

DA in Gauteng vra spoedige ondersoek na dood van vier leerders [KLANK]

# Die DA in Gauteng vra spoedige ondersoeke na die omstandighede rondom die dood van vier leerders in die provinsie. Drie sibbe van Evaton Primary School in Sebokeng is vermoedelik aan voedselvergiftiging dood. ʼn Graad agt-leerder van Tsakane Secondary School in Ekurhuleni is dood nadat sy vermoedelik rottegif ingekry het. Sergio Isa Dos Santos van die DA sê die LUR vir Onderwys, Matome Chiloane, moet moeilike vrae oor die tragedie beantwoord:

ENG SergioonLearners