Skip to content

DA in Gauteng vra indiening van verslae oor befondsing van organisasies sonder winsbejag [KLANK]

# Die DA in Gauteng doen ‘n beroep op die LUR van Maatskaplike Ontwikkeling, Faith Mazibuko, om alle BDO– en Bowmans-ouditverslae by die provinsiale wetgewer ter tafel lê. Die verslae ontbloot diepgewortelde befondsings- en verkrygingskwessies van organisasies sonder winsbejag. Refiloe Nt’sekhe van die DA sê Mazibuko moet dringend streng finansiële bestuursbeheermaatreëls implementeer en ophou om korrupte individue te beskerm wat van die kwesbaarste inwoners steel:

ENG Nt’sekheOnReport