Skip to content

DA in Gauteng sê premier Lesufi moet LUR vir Gesondheid afdank na kankeruitspraak [KLANK]

# Die DA in Gauteng eis dat premier Panyaza Lesufi die LUR vir Gesondheid, Nomantu Nkomo-Ralehoko, en departementshoof Lesiba Malotana afdank. Dit volg op die Gautengse Hooggeregshof se uitspraak dat die departement se versuim om bestralingsbehandeling aan kankerpasiënte te gee, onregmatig en ongrondwetlik is. Jack Bloom van die DA sê die departement en uitvoerende hoofde van die Charlotte Maxeke- en die Steve Biko-hospitaal is beveel om die waglys van kankerpasiënte wat vir bestralingsdienste wag, binne 45 dae by te werk:

ENG JackonJudgement