# Die DA in Gauteng sê die LUR vir Finansies, Lebogang Maile, gaan maniere moet vind om gehaltediens te lewer met minder geld. Die LUR gaan vandag die Aansuiweringsbegroting vir 2024/2025 voorlê. Dorianne Arendse van die DA sê die provinsiale regering se besluit om die verantwoordelikheid te neem vir die betaling van ‘n gedeelte van die e-tol-skuld, laat vrae ontstaan oor wat in die slag gaan bly, omdat daar minder geld beskikbaar gaan wees vir dienslewering:
DA in Gauteng sê LUR Maile het ‘n moeilike toertjie op hand met die aansuiweringsbegroting [KLANK]
ENG DorianneonBudget