Skip to content

DA in Gauteng sê Gesondheidsdepartement het 19-duisend fakture nie betaal nie [KLANK]

# Die DA in Gauteng sê die provinsiale Gesondheidsdepartement het versuim om 19-duisend-212 fakture binne 30 dae te betaal. Dit kom neer op een-miljard-rand se skuld aan verskaffers van goedere en dienste. Madeleine Hicklin van die DA sê die Staatsdienskommissaris, Vusumuzi Mavuso, het onthul slegs 29-persent fakture wat die departement ontvang het, is in die eerste kwartaal van 2024/’25 binne 30 dae betaal:

ENG MadeleineonInvoices