Skip to content

DA in Gauteng op pad hof toe oor Joburg se BBP-beskermingsbeleid [KLANK]

# Die DA in Gauteng het die howe genader want hy wil die Stad Johannesburg se BBP-beskermingsbeleid en die gevolglike raadsbesluit om dit goed te keur, as irrasionaleel, onwettig en ongrondwetlik laat verklaar. Die beleid laat toe dat elk van die 270 raadslede en ander komiteelede toegang tot twee BBP-sekerheidswagte kry sonder ‘n risiko-evaluering deur die polisie. Belinda Kayer-Echeozonjuku van die DA sê die metro het nie die nodige prosedure gevolg nie:

ENG BelindaonBluLight