Skip to content

DA in Gauteng eis aanspreeklikheid ná skorsing van 13 senior amptenare [KLANK]

# Die DA in Gauteng doen ‘n beroep op die LUR vir Maatskaplike Ontwikkeling, Mbali Hlophe, om toe te sien dienslewering aan inwoners gaan nie agteruit ná die skorsing van 13 senior amptenare nie. Die skorsing van die amptenare volg op ‘n ondersoek na die departement se befondsing van organisasies sonder winsbejag. Refiloe Nt’sekhe van die DA sê die LUR moes die besluit om die dertien te skors met deursigtigheid hanteer het, terwyl verskeie tekens reeds op ‘n krisis in die departement dui:

ENG RefiloeonSuspension