Skip to content

DA in Gauteng beskuldig Lesufi dat hy inwoners mislei [KLANK]

# Die DA in Gauteng beskuldig premier Panyaza Lesufi dat hy inwoners en voornemende misdaadvoorkomingsbewaarders mislei oor laasgenoemde se werkstatus. Die premier het in sy provinsiale rede aangekondig dat meer as ses-duisend opgeleide bewaarders nou permanent in diens is. ʼn DA-woordvoerder, Dorianne Arendse, sê Lesufi het egter in ʼn mondelinge antwoord op die party se vraag in die wetgewer gesê die bewaarders moet verder opgelei word voordat hulle permanent aangestel kan word:

ENG DorianneonWardens