# Die DA in die Vrystaat vra vir die onmiddellike ingryping deur die Ngwathe-munisipaliteit om ernstige rioolstortings op te klaar. Heilbron, wat uit Heilbron-dorp, Phiritona en Sandersville bestaan, ondervind glo daaglikse dreinverstoppings. Joseph Mbele van die DA, sê die munisipaliteit het versuim om hierdie blokkasies uit die weg te ruim weens die onbeskikbaarheid van voertuie in die Departement van Water en Sanitasie:
DA in die Vrystaat sê die Ngwathe-munisipaliteit het misluk om rioolverstoppings op te klaar [KLANK]
ENG JosephonBlockages