Skip to content

DA gekant teen Wetsontwerp op Staatsondernemings en waarsku staatskaping kan terugkeer [KLANK]

# Die DA het gevra dat die Wetsontwerp op Staatsondernemings teruggetrek word en waarsku dit kan die terugkeer van staatskaping veroorsaak. Die woordvoerder, Darren Bergman, het die ANC se poging om SOE’s onder ‘n enkele beheermaatskappy te sentraliseer, gekritiseer en dit omslagtig en riskant genoem. Hy beklemtoon die DA ondersteun desentralisering, verhoogde toesig en deelname van die privaat sektor om doeltreffendheid en volhoubaarheid te verseker:

ENG-BergmanOnBill