Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

DA Gauteng sê infrastruktuurfoute moet aandag kry om waterkrisis te hanteer [KLANK]

# Die DA in Gauteng sê die enigste volhoubare oplossing vir die voortslepende waterkrisis is om die infrastruktuurfoute op te los wat tot die huidige wateronderbrekings gelei het. Die stad verloor tans 46,1-persent van die water wat hy van Rand Water ontvang weens lekkasies, en verloor 1,7-miljard-rand aan inkomste as gevolg daarvan. Solly Malatsi van die DA sê die begroting vir infrastruktuur-instandhouding is jammerlik onvoldoende, en Johannesburg gaan tans gebuk onder ’n agterstand van 80-miljard-rand:

ENG SollyonWaterCrisis