Skip to content

DA Gauteng sê die Cullinan-erfenisperseel is in gevaar te midde van swak beplande stedelike uitbreiding [KLANK]

# Die DA in Gauteng sê die provinsiale regering het weer die beskerming van die omgewing en kultuurerfenis geïgnoreer. Dit volg nadat die provinsiale regering 52-miljoen-rand toegeken het vir ‘n 180-hektaar eiendom in Cullinan, om inwoners van Mamelodi te hervestig. Leanne de Jager van die DA sê die hervestiging bedreig byna 200 ongemerkte grafte en historiese strukture, wat inwoners en kultuurbewaarders omkrap:

AFR LeanneonCullinanHeritage